Welkom by Klofies-Aanlyn BESPREKINGSPLATFORM.
Koop u kaartjie aanlyn hier.

HOE OM JOU PLEK TE BESPREEK VIR DIE OPEDAG SE TERREINBESOEKE:

LET WEL: TOEGANG IS GRATIS
Indien die bladsy nie laai terwyl u u kaartjie bespreek nie, refresh asseblief u bladsy.

  • Klik op ‘BESPREEK JOU PLEK’.
  • Kies die sessie (tyd) wat jy en jou kind wil bywoon.
  • Klik op ‘CHOOSE AN OPTION’.
  • Kies ‘n groep (elke groep het slegs 25 plekke beskikbaar. Hierdie is slegs vir kontrole-doeleindes).
  • Klik op ‘ADD TO CART’.
  • Klik op ‘GAAN NA MANDJIE’ (regs onder).
  • Maak seker dat u die regte hoeveelheid plekke bespreek het – maksimum een ouer per kind (verwys na quantity-kolom).
  • Klik op ‘PROCEED TO CHECKOUT’.
  • Voltooi u inligting by die ‘BILLING DETAILS’-afdeling.
  • Voltooi u inligting by die ‘ATTENDEE’-gedeelte (uself en u kind se inligting moet hier voorsien word).
  • Selekteer die Terms and conditions blokkie.
  • Klik dan op ‘PLACE ORDER’.
  • U kan nou die QR-kodes (kaartjies) hier aflaai deur op download te klik.
  • U QR-kodes word ook na die e-posadres wat u voorsien het gestuur waar u ook u QR-kodes kan aflaai en uitdruk. U kan ook net u selfoon saambring waar die QR-kode vanaf u selfoon geskandeer sal word.

Vir enige navrae ten opsigte van u bespreking, kontak gerus vir
Maryke Holtzhauzen by: maryke.holtzhauzen@klofies.co.za

Vir meer inligting oor ons Termes en Voorwaardes volg asseblief die skakel hier onder: